 |
Manie Marais
MSc, MBA, BCom (Hons), MSc (EBS)
Manie is al 20 jaar betrokke by finansiële dienslewering. Hy is die hoofbestuurder van Finmar, 'n Paarlse maatskappy wat finansiële dienste lewer in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Manie is al meer as 30 jaar betrokke by eiendomsontwikkeling en -bestuur. Hy belê reeds sedert 2001 in die Australiese eiendomsmark.
E-pos: manie@finmar.co.za
Selfoon: +27 82 779 5420
|
 | Francois Marais
HonsBComm, MBA
Francois is al 5 jaar betrokke by finansiële dienslewering. Hy is die bemarkingsbestuurder van Finmar, 'n Paarlse maatskappy wat finansiële dienste lewer in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Francois is al meer as 3 jaar betrokke by eiendomsontwikkeling en -bestuur, plaaslik sowel as oorsee. Hy het sy MBA aan die Edinburgse Sakeskool in Skotland verwerf.
E-pos: francois@finmar.co.za
Selfoon: +27 83 654 1987
|
 | Jaco Olivier
BComm, LLB
Jaco fokus reeds 10 jaar op eiendomsbeleggings en -ontwikkeling. Hy is die hoofbestuurder van Impetus Homes in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Jaco is 'n gekwalifiseerde prokureur.
Selfoon: +27 82 554 5037
|
 |
John Taylor
BSc (Eng)
John is ’n siviele ingenieur, eiendomsontwikkelaar en belegger. Hy het meer as 30 jaar ervaring van alle aspekte van die eiendomsmark, naamlik residensieel, kleinhandel, kommersieel, industrieel en hotelle.
E-pos john@australian-properties.co.za
Selfoon: +27 82 564 6001
|
 | Comine Marais
BLC (Juris)
Comine is die afgelope 6 jaar 'n uiters effektiewe eiendomsagent, onder meer as Gold Club Agent vir Pam Golding Properties.
E-pos: comine@finmar.co.za
Selfoon: +27 82 823 8639
|
 | Amelia Janse van Rensburg
Hoofrekenmeester
Amelia is verantwoordelik vir alle administratiewe sake rakende die eiendomsverkoopproses. Uitmuntende kliëntediens staan vir haar voorop.
E-pos: amelia@finmar.co.za
Tel: +27 21 872 1932
|